#DieGrootTrek - Gabrielle De Gama staan op teen "Bullies".

Loading player...
Die pragtige, brawe Gabrielle De Gama het definitief nie op haar mond geval wanneer dit by boelies kom nie. Hierdie passievolle 14-jarige gesels openhartig oor alle aspekte van boelies. Sy vertel hoe sy self geboelie is en gee ook raad aan ouers van slagoffers en slagoffers self.
10 May 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min