Skattejag

Loading player...
Ons groot Bybelkennis pret elke week is Skattejag! 6 vrae en ons luisteraars speel saam tot almal beantwoord kom! Dit is gebasseer op die leesplan, die week dan 2 Sam 4-12, 1 Kronieke 13-20, Ps 106,20,2,5,132,139 en Matt 17 - 23
7 May 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min