Lunch Punch: Rian van Heerden oor Karakter op kykNET

--:--
Rian van Heerden gesels oor 'Karakter' - 'n dokumentêre reeks oor diverse mense in Suid-Afrika. 'n Program wat vooroordele uitlig en onderskei tussen die waarheid en wolhaar.
3 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: "Captive" leeubedryf-debat

Volledige debat oor die gevange leeubedryf, na die vrystelling van die verslag deur Minister Barbara Creecy. Sy het die verslag van die ministeriële taakspan oor die "captive" leeubedryf vrygestel. Die Kabinet het die vrystelling van die verslag en sy aanbevelings vir implementering goedgekeur. Die ministeriële taakspan is in Desember 2022…
24 Apr 36 min