Lynette Beer - Dink voor jy Dink

Loading player...
Lynette Beer moedig ons aan om dit waaraan ons dink te oordink. Sy verwys na Ps 143:4-5 om uit te wys hoe Dawid sy gedagtes verskuif het vanaf sy probleme, na hoe getrou die Here al in die verlede vir Hom deurgekom het.
5 May 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min