Rom 1:20 - Die Bloudruk van die Skepping
--:--
Izak DeVilliers Louw kyk as natuurwetenskaplike na die bloudruk van die skepping as bewys dat God self die kunstenaar is en ook baie doelbewus was met Sy kunswerk van Sy eerste skeppingsoomblik af.
Rom 1:20 - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.