Karen Pretorius se Tiaan getuienis

Loading player...
Janine gesels met een van ons kosbare luisteraars. Karen Pretorius en haar man Koos is al deur baie saam met die Here, insluitend die geboorte van hulle seun Tiaan en die komplikasies wat daarmee gepaard gegaan het.
22 Apr 2021 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min