Hoe laat ons mense voel?

Loading player...
Wynand en Janine gesels oor KOLOSSENSE 4:6 AFR53
Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.
En vra die vraag: hoe voel mense wat by ons wegstap? As ons Sy ambassadeurs is, en Hy SIEN elke mens, voel mense raakgesien as hulle by ons was?
20 Apr 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min