#DieGROOTBrekfis Wenner van R15000 kontant!

--:--
Thys van Zyl van Everest Wealth Management het op #DieGROOTBrekfis kom draai maak om die R15000 kontant prys weg te gee aan een gelukkige luisteraar wat gestem het vir GROOTfm 90.5 in die "My Station Award" kategorie. Luister gerus weer hier na die oomblik op lug.
19 Apr 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes