Kies soos Jesus, blydskap en vreugde

--:--
Lukas 10:17-24
Die twee en sewentig het vol blydskap teruggekom en gesê: “Here, selfs die bose geeste onderwerp hulle aan ons by die hoor van u Naam.” Toe sê Hy vir hulle: “Ek het die Satan soos 'n weerligstraal uit die hemel sien val. Kyk, Ek het aan julle die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en om die vyand met al sy geweld te oorwin, sonder dat iets julle enige leed aandoen. En tog moet julle nie bly wees net omdat die geeste hulle aan julle onderwerp nie, maar wees veral bly omdat julle name in die hemel opgeskryf is.” By daardie selfde geleentheid het Jesus deur die Heilige Gees dit uitgejubel: “Ek prys U, Vader, Here van hemel en aarde, dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het. Ja, Vader, so was dit u genadige bedoeling. “My Vader het alles aan My toevertrou. Niemand weet wie die Seun is nie behalwe die Vader, en wie die Vader is nie behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil bekend maak.” Toe draai Jesus Hom na sy dissipels afsonderlik en sê vir hulle: “Hoe bevoorreg is die oë wat sien wat julle sien, want Ek sê vir julle: Baie profete en konings het daarna verlang om te sien wat julle nou sien, en hulle het dit nie gesien nie; en om te hoor wat julle nou hoor, en hulle het dit nie gehoor nie.”
15 Apr 2021 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

How to rekindle your "first love"

Janine van Niekerk talks about how to rekindle your first love for Jesus. Revelation 2:4-5 NIV Yet I hold this against you: You have forsaken the love you had at first. 5 Consider how far you have fallen! Repent and do the things you did at first. If you do…
22 Mar 26 min

The signs of losing your first love

Janine van Niekerk presents the signs that you are losing your first love and we ask the question why that happens. Revelation 2:4-5 NIV Yet I hold this against you: You have forsaken the love you had at first. 5 Consider how far you have fallen! Repent and do the…
21 Mar 26 min

Thy Will be done - Johann Els

Luke 22:39-46 39 Jesus went out as usual to the Mount of Olives, and his disciples followed him. 40 On reaching the place, he said to them, “Pray that you will not fall into temptation.” 41 He withdrew about a stone’s throw beyond them, knelt down and prayed, 42 “Father,…
12 Mar 20 min