Janine Coetzee van There 4 Ministries Sendelinge in die Midde Ooste

Loading player...
Wynand gesels met Janine en Gerrit Coetzee oor hulle voorgenome verskuiwing gedurende Covid 19 na n land in die Midde Ooste as hul nuwe tuiste en basis waarvandaar hulle dan hul bediening There 4 Ministries gaan bedryf.
13 Apr 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min