Gert Koevert - Musiek en Getuienis
--:--
Janine gesels met Gert Koevert. Ons het sy nuwe lied "Vry" vrygestel op Kansel so ‘n rukkie gelede, maar hy het eintlik ‘n hele getuienis wat hy met ons wil deel vandag!