Skattejag vir die week

Loading player...
Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag. Ons werk uit die leesplan vir die afgelope week, so dit dek Joshua 21-24, Rigters 1-10, Ps 9, 39, 41, 42, 44, 47, 52 en 1 Kor 10-16
1 Apr 2021 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min