Tema van die dag: Genade vir die toets

Loading player...
Wynand en Janine gesels oor die noodsaaklikheid en die rede vir die toetse waardeur Christene gaan. Daar is geen kortpaaie nie, ons moet daardeur... JOB 23:10
Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud te voorskyn kom.
30 Mar 2021 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min