Wêreld Slaapdag met die Slaapkonsultante

Loading player...
Jan-Daniël Uys (volwassenes) en Jolandi Becker (babas en kleuters) is slaapkonsultante wat ons vandag help om die voorreg van slaap optimaal te benut.
Jan-Daniël kontakbesonderhede - arkelshc.com - 082 560 6872
Jolandi is van goodnight.co.za en epos is info@goodnightbaby.co.za
18 Mar 2021 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, musiek en sy bediening.
7 May 2AM 21 min

Pierre Henrico vier Sy genade

Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.
6 May 1AM 16 min