Spreeklewe - God stap tree vir tree saam met jou

Loading player...
In Psalm 25 bid die Psalm digter dat God Sy weë aan hom moet bekend maak. Ons kla so vinnig en maklik en kyk dan so maklike die seëninge in ons lewe mis.
24 Feb 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

#KomOnsPraatDaaroor - 30 April

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
30 Apr 45 min

#KomOnsPraatDaaroor - 23 April

23 Apr 44 min