OFM Boer dat dit bars met Charl Saunderson

Boer dat dit bars met Charl Saunderson

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak jy 'boer dat dit bars!' Om Charl te kry by jou byeenkoms, stuur ‘n epos na charl@dorpers.co.za.
Weekly Afrikaans South Africa Business · Philosophy
62 Episodes
1 – 20

Beheer die beheerbare

Charl Saunderson gesels oudergewoonte in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".
4 Jul 6 min

Visie noodsaaklik vir vooruitgang

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", vandag spoor hy boere aan om 'n duidelik visie te ontwerp vir hul boerdery en bedrywe.
20 Jun 6 min

Wees waaksaam en weet wat jou invloed is

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", vandag vra hy dat produsente versigtig moet wees vir bek-en-klouseer en bespreek verder wat 'n boer se invloed op sy plaas is.
6 Jun 5 min

Post - verkiesing

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", vandag kyk hy na post - verkiesing.
30 May 5 min

Wat is jou begeerte?

In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Saunderson vandag oor waarheen landbouers oppad is.
23 May 7 min

Laventel vir die ladies met Isabel Saunderson

Isabel Saunderson, eggenote van die bekende Charl, van "Kom ons praat weer bietjie boer-faam", gesels vanoggend op die vooraand van Moedersdag hierdie naweek. Sy deel 'n lip-lek lekker skaaprib resep.
9 May 4 min

Staan vas, uitkoms is op pad

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", waarin hy landbouers en verbruikers motiveer.
4 Apr 5 min

Verskans jouself teen lae pryse

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons gesels weer bietjie boer", waarin hy 'n inspirerende boodskap aan landbouers bring.
28 Mar 5 min

Oplossings naby

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer".
22 Mar 6 min
1 – 20