
Charl Saunderson deel lewenswysheid in sy praatjie, "Kom ons praat bietjie boer"
Loading player...
Charl Saunderson deel lewenswysheid in sy praatjie, "Kom ons praat bietjie boer". Vandag se tema is "foute" en die belangrikheid daarvan om klein dingetjies in die lewe in groot geleenthede te verander.

