
Charl Saunderson deel boere wysheid in sy praatjie "Kom ons praat bietjie boer"
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die noodsaaklikheid daarvan om geld of wins wat deur krake val in boerdery, weer te herwin.

