
Charl Saunderson deel weer lewenswysheid in sy praatjie "Kom ons praat bietjie boer"
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer", oor leierskap, groei, en hoe om waarde in ander mense se lewens by te voeg.

