SFM STREEK RADIO SFM Gesondheid Sake

SFM Gesondheid Sake

Jou weeklikse doses Gesondheid.
Weekly Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health
159 Episodes
40 – 60

GESONDHEIDSAKE: Goeie mondhigiëne - 13 Maart 2024

Jou tong is dalk nie baie groot nie, maar dit het 'n paar groot verantwoordelikhede. Daarsonder sou eet en praat baie moeilik wees. Jou tong se toestand beïnvloed ook jou vermoë om asem te haal en kan beïnvloed hoe aangenaam (of onaangenaam) jou asem ruik. Van tyd tot tyd kan…
13 Mar 2024 13 min

PROMOSIE: Terra Nova Life Drink promosie gesprek 28 Februarie 2024

Terranova Life Drink is 'n unieke mengsel van vegan proteïne, probiotika, prebiotika, superfoods, adaptogene, en essensiële voedingstowwe wat ontwerp is om algemene gesondheid en lewenskrag te ondersteun. Dit is 'n poeier voedingsaanvulling wat jy met water kan meng of in 'n smoothie kan meng, wat dit 'n gerieflike maaltydvervanger of…
28 Feb 2024 5 min

Gesondheidsake - Wees son slim - 24 Januarie 2024

Bianca van Hartenbos Apteek verduidelik hoe belangrik dit is om son slim te wees, nou en tydens die opkomende warmste maand, Februarie. Luister gerus weer na 'n paar wenke oor hoe om Son Slim te wees.
24 Jan 2024 8 min

Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Diabetes

Diabetes kan met 100% gaan toeneem oor die volgende 30 jaar in Suid Afrika en omtrent 50% van die samelewing nie weet dat hul Diabetes het nie. Wat staan ons te doen, want sekerlik is daar nie een antwoord op so ‘n komplekse siektetoestand nie? Gerda verduidelik meer…
22 Nov 2023 13 min

Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Pyn, Pynstillers en kodien medikasie - 25 Oktober 2023

In vandag se Gesondheidsake gesels Gerda met elkeen wat daagliks met pyn geteister word en kodien-bevattende medikasie gebruik. Almal - die medici as opsigters, en die kliënt of pasiënt as verbruiker, moet met verantwoordelikheid na Kodein-bevattende pynpille en verkoue-medikasie omsien, sodat die voorreg om dit in Suid-Afrika sonder ‘n voorskrif…
25 Oct 2023 12 min

Oogsorgbewustheid - Hartenbos Apteek 4 Oktober 23

In die lig van oogsorgbewustheid is konjunktivitis, bakteriële of virale konjunktivitis en Pink Eye van die oogkondisies waaroor Bianca Botes van Hartenbos Apteek vandag gesels. Dis Oogsorg-bewusmakingsmaand (20 September tot 17 Oktober).
11 Oct 2023 6 min

Gesondheidsake - Hartenbos Apteek - Ontwurming

Onderwerp: Ontwurming Die meeste mense voel ongemaklik as jy praat van ontwurming............. Gerda stel die luisteraars vanoggend gerus dat wurm-infestasies nie 'n skande is nie en dat dit met enige iemand kan gebeur of jy 'n troeteldier het of nie.
27 Sep 2023 13 min

Apteekmaand - Hartenbos Apteek 06 Sept 23

September is Apteekmaand en Bianca gebruik die geleentheid om bietjie te praat oor die waardevolle bydrae wat apetekers lewer tot die gesondheid en welstand van die mense in Suid-Afrika.
6 Sep 2023 6 min
40 – 60