Gerda praat hierdie week op Gesondheidsake oor iets wat baie mense ignoreer… jou niere. Jou niere werk stilweg elke dag om jou liggaam skoon en in balans te hou – maar wanneer daar probleme ontstaan, wys dit dikwels eers laat. 😟 👉 In hierdie gesprek hoor jy: • Wat die…
Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
Griepseisoen is hier – maar is jy regtig voorbereid? Vandag gesels Gerda oor die moets en moenies om jouself en jou gesin te beskerm. 👉 Ons kyk na: • Die grootste foute wat mense maak tydens griepseisoen • Hoekom griep meer in die winter voorkom as in die somer •…
Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
🩺Baie mense raak deurmekaar wanneer hulle hoor van bek-en-klouseer by diere en hand-, voet- en mondsiekte by mense. Is dit dieselfde? Kan dit oordra? En wat veroorsaak dit? In hierdie week se Gesondheidsake het Gerda dit duidelik uiteengesit: 🔹 Wat is hand-, voet- en mondsiekte by mense? 🔹 Wat veroorsaak…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.