Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling - 05 Maart 2025

Loading player...
๐Ÿ“ข Gesondheidsake: Angsversteurings en behandeling ๐Ÿง ๐Ÿ’™
Angs is iets waarmee baie mense worstel, maar nie altyd oor praat nie. Vandag delf ons dieper in hierdie belangrike onderwerp.
๐ŸŽ™๏ธ In vandag se episode bespreek Bianca:
๐Ÿ”น Die verskillende tipes angsversteurings ๐Ÿคฏ
๐Ÿ”น Wat veroorsaak dit? ๐Ÿง
๐Ÿ”น Behandelingsopsies en hoe om dit te bestuur ๐Ÿ’Š
๐Ÿ”น Lewensstylaanpassings om angs te verminder ๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ๐Ÿง˜โ€โ™€๏ธ
๐Ÿ”น Waar jy hulp en ondersteuning kan kry ๐Ÿ’ฌ
Luister weer: โ€“ jou betroubare gids tot beter gesondheid! ๐Ÿ”Š๐Ÿ’ก
#Gesondheidsake #Angs #Welstand #GeestesGesondheid #LuisterNouSFM
5 Mar 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: โ€œDeath starts in our legsโ€ ๐Ÿฆต๐Ÿฆด 24 Desember 2025

๐Ÿฆต๐ŸฆดWat beteken diรฉ gesegde regtig โ€“ en hoekom is jou bene en spiere sรณ belangrik vir langtermyn gesondheid? Gerda gesels meer hieroor: ๐Ÿ”น Wat โ€œDeath starts in our legsโ€ werklik impliseer ๐Ÿ”น Die natuurlike afname in beendigtheid nรก 30 ๐Ÿ”น Leefstylaanpassings wat help om bene en spiere sterk te houโ€ฆ
31 Dec 2025 14 min

Gesondheidsake: Gewigsverlies spuite - 31 Desember 2025

๐ŸŽง Gesondheidsake | Gewigsverlies spuite Dis Oujaarsdag โ€“ en die wรชreld gons oor gewigsverlies-inspuitings. In hierdie Gesondheidsake inset gesels Gerda eerlik en prakties oor Tirzepatide en Semaglutide โ€“ wat dit doen, watter risikoโ€™s daar is, en wat mense mรณรฉt weet voordat hulle begin. ๐Ÿ”น Wat maak hierdie inspuitings so gewild?โ€ฆ
31 Dec 2025 16 min

Gesondheidsake: Behandel jy heeltyd net die simptome? 07 Januarie 2026

Behandel jy heeltyd net die simptome โ€“ of spreek jy die werklike probleem aan? In Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom ons liggaam vroeg reeds waarskuwings gee โ€“ en hoekom ons dit so maklik ignoreer. ๐Ÿ”น Hoekom โ€œquick fixesโ€ nie altyd die antwoord is nieโ€ฆ
13 Jan 11 min

Desember Vakansie Gesondheid โ€“ Moenie dat jou vakansie jou onderkry nie! 17 Desember 2025

โ˜€๏ธ๐Ÿน Desember Vakansie Gesondheid โ€“ Moenie dat jou vakansie jou onderkry nie!โ˜€๏ธ Son, braaivleis en kuier is deel van Desemberโ€ฆ maar sonbrand, voedselvergiftiging en babelas hoef nie te wees nie. In hierdie insiggewende gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos praktiese raad oor: โ˜€๏ธ Hoe om jou vel teen die sonโ€ฆ
16 Dec 2025 13 min

Gesondheidsake๐ŸŒž DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID ๐ŸŒด๐Ÿน10 Desember 2025

Gesondheidsake๐ŸŒž DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID ๐ŸŒด๐Ÿน Bianca gee โ€˜n vinnige oorlewingsgids vir die somer! In hierdie week se potgooi gesels ons oor: ๐ŸŒž Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom ๐Ÿ”ฅ Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur ๐Ÿฅ— Voedselvergiftiging โ€“ en aanvullings wat herstel versnel ๐Ÿบ Te veel drankโ€ฆ
10 Dec 2025 16 min