Radio Pulpit So stuur Ek julle

So stuur Ek julle

Skakel in vir getuienisse deur sendelinge en mobiliseerders wat luisteraars aanroep om die Sendingbeweging regoor die wêreld te ondersteun.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
64 Episodes
52 – 64

Joe Niemand onderhoud

Joe Niemand vertel hoe hy die Daniël blyspel in Suid Afrika wou aanbied, maar dat die Here hom gestop het. Hy gehoorsaam die Here om iets te doen aan die komende hongersnood in ons land. Om die bedreigende "stunting" te voorkom wat kinders onder ses jaar se breine permanent kan…
31 Jan 2021 20 min

Daniël Blyspel in Israel op die planke

Joe Niemand, internasionale sanger en komponis gaan in opdrag van die Here Jesus na Jerusalem en bring die verhaal van Daniël in die leeukuil, vyftien keer op die planke deur 'n musiek blyspel in Oktober 2019.
24 Jan 2021 21 min
52 – 64