Prof. Mariette vd Merwe, Andre Putter en Jaco Kleynhans gee perspektief op die dikwels traumatiese verhale van mense wat die bekende agterlaat op soek na n beter toekoms
Twee merkwaardige besoekers in die ateljee - Kristel Loots vertel van haar boek - Vroue met vlerke en John-Henry van Zyl vertel van sy menswees en getuienis vir Jesus
Die aankondiging dat gedrukte media, Beeld en Rapport oa. uitfasseer word met ontsteltenis ontvang. Dr. Lindie Koorts, Proff. Johannes Froneman en Wannie Carstens deel insigte
Die interessante artikel van Shafiek Mouton op Netwerk 24 verwys - Maak rap (;liriek) ons kinders siek. Marianda Eraskus het n M verhandeling geskryf oor die verband tussen musiek en aggressie by studente. Wie moet leiding gee?
Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak.
Proff. Hennie Stander, Christina Landman en dr. Isak Burger gesels oor die sin en wese van geloof.
31 Mar 2024
47 min
80 – 100
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.