Brande in Los Angeles - Is dit God wat straf?

--:--
Jannie Pelser en gaste, Prof Fanie Snyman en Prof Johan van der Merwe gesels oor hoe maak ons sin uit rampe soos die Los Angeles brande - wie moet pa staan vir dit? Is dit God wat straf? Hoe moet ons dink oor hierdie tipe gebeurtenisse?

Dan gesels Jannie ook met Ds Christo Nel en Anriette Ridder oor Imagine "Experience" - naweek kamp vir tieners.
18 Jan Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Stories van hoop

Jannie Pelser gesels met skrywer Anemari Jansen, en gospel sanger Leon Ferreira wat hul stories van hoop kom deel
29 Mar 47 min

'n Ysterman van God

Jannie Pelser gesels met Ds Henri Meyer wat vertel oor sy 2de Ysterman Kompetisie
22 Mar 35 min