Jou Geloof Bo Donald Trump se Politiek

Loading player...
'n Lewe vir God ten spyte van uitdagings & Donald Trump se verkiesing. Jannie Pelser gesels met Ian Thompson oor sy getuienis rondom sy motorfiets ongeluk, die uitdagings wat daarmee saamgegaan het en die inhuldiging van Mnr Donald Trump as president
25 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wie is Dr. Izak Burger?

Jannie Pelser gesels vandag met die baie bekende Dr. Izak Burger, wat ons kom vertel waar hy gebore is, waar het hy grootgeword ens.
21 Nov 44 min

Dr Pieter Visser - kry koers!

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Pieter Visser wat kom vertel oor hoe hy mense help met koers in hulle lewens
14 Nov 54 min

Jongste Pastorale skrywe aan gemeentes

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Jan Lubbe, moderator van die Algemene Sinode van die NGK, wat vertel oor die jongste Pastorale skrywe aan gemeentes
7 Nov 51 min

Riglyne uit die Woord en gebede

Jannie Pelser en gaste, dr. Isak Burger, Past. Bernard van der Vlies, Altus Venables en ds. Leendert Wijnja gesels oor riglyne uit die Woord en gebede met die oog op die ophande plaaslike munisipale verkiesing
24 Oct 50 min