Radio Pulpit Vier Die Lewe

Vier Die Lewe

Vier Die Lewe is ‘n leefstylprogram op Radiokansel 657AM oor die Goeie Nuus van God se verlossing. Dit is ‘n inspuiting van hoop en vreugde vir die wat moeg en vol wanhoop is.
Weekly Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity
114 Episodes
52 – 72

Margaret Sikhulu Shalom House of Refuge

What a wonderful conversation of the work that Margaret does on the streets in Johannesburg. She truly has a heart and love for people in desperate need.
12 Feb 2023 42 min

Lindsay Lategan van One Hope

Van dwelms en 'n bende-lewe, na voluit vir JESUS. Lindsay Lategan vertel hoe die HERE sy lewe kragdadig verander het.
13 Nov 2022 38 min

Gideon Swart

Gideon kom gesels oor sy deelname aan die Maxirace in Franschoek en hoe die HERE hom versterk en gedra het.
6 Nov 2022 35 min

Call her Blessed - Women's Shelter

Sarie and Sandra share about ministry to vulnerable women. Sandra also shares her personal testimony and how the Lord used the Shelter to save her life.
30 Oct 2022 39 min

Hannelie Storbeck

Deur kinderloosheid en kanker, getuig Hannelie van die Here se getrouheid en nabyheid.
16 Oct 2022 39 min

Vasti Burger

Aangrypende getuienis van Vasti Burger. Hoe die Here ons gebrokenheid kan gebruik tot SY eer.
9 Oct 2022 38 min

Thuto Teach

Michelle and Sally share how the Lord brought them together with one vision and that is to use practical education methods to reach teachers and students.
2 Oct 2022 35 min

Living Ball Ministries

Wat `n heerlike kuier met Franna en Charmaigne Cillie, oor hulle voltydse bediening, Living Ball ministries. Sport word die gesprekspunt om die goeie nuus van Jesus met mense van alle ouderdomme te deel.
25 Sep 2022 38 min

Missionale Musiek Melodie

Karien Pretorius gesels oor die impak van musiek en die groei en verandering daarvan in `n gemeente.
18 Sep 2022 30 min

Living Kids Sports Academy

Wihan van Der Merwe gesels oor hulle voltydse bediening by skole en ouetehuise d.m.v sport. Die bediening se naam: Living Kids Sports Academy
11 Sep 2022 44 min

Van die Kaap na Kairo

Julita Kok gesels en getuig oor haar reis van die Kaap na Kairo en hoe die Here voorsien het in elke stap.
14 Aug 2022 39 min
52 – 72