Herman en Martie Steynberg - persoonlike getuienis
--:--
Herman en Martie is in bediening by DaretoLove, maar ons eerste gesprek het gegaan oor hoe die Here hulle huwelik wat op die rotse was, op die ROTS gesit het.