Missionale Musiek Melodie

--:--
Karien Pretorius gesels oor die impak van musiek en die groei en verandering daarvan in `n gemeente.
18 Sep 2022 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Soekie Krog - Episode 4

Karakter en waardes is die onderwerp van ons gesels vanaand. Hoe kry mens waardes ingegraveer in kinderharte en wat gebeur wanneer ouers intensioneel inbou in hul kinders se lewens.
27 Aug 29 min

Soekie Krog - Episode 3

Identiteit - In `n wereld waar mense deurmekaar (confused) is met wie en wat hulle is, verduidelik Soekie so mooi oor ons Identiteit in Christus en hoe ons kinders dit so nodig het.
20 Aug 32 min

Soekie Krog - Episode 2

Ons gesels verder met Soekie oor die 5 jaar dissipelskap program vir kinders, en die eerste belangrikste tema : Wie is God (Worldview) en hoe dra ons dit aan ons kinders oor.
13 Aug 31 min