Radio Pulpit Vreugde & Joy

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement
103 Episodes
60 – 80

Willie Olwage gesels met Bertha oor Kinder evangelisasie

Kann ons ons kinders leer van die volle woord van God op 'n vroeë ouderdom, sonder om hulle te oorweldig? Willie Olwage van El Roi Teater voel sterk dat ons kinders van vroeg af reeds 'n volle verhouding met God kan hê en verstaan.
27 Jan 2022 1 hr 09 min

My stryd met ADHD - Hykie Berg

Hykie Berg gesels met Bertha le Roux Wahl oor ADHD, hoe om daarmee te werk en hoe om geliefdes daarmee te help.
2 Sep 2021 1 hr 14 min
60 – 80