Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,816 Episodes
1200 – 1220

Gideon Swart: jou brandende bos

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: "Jou brandende bos" uit Eksodus 4
11 Oct 2022 12AM 3 min

Willie Botha die Afrikoon vir Jesus

Johann Els gesels ons met kunstenaar en vervaardiger, Willie Botha, wat so pas die ATKV AFRIKOON Toekenning vir sy lewenslange bydrae tot Gospelmusiek in Suid-Afrika ontvang het.
7 Oct 2022 2AM 15 min

Evert van Niekerk van String Symmetry

Johann Els gesels met ‘n meester violis in Suid Afrika. So baie van die viool wat jy op CD opnames in Suid Afrika hoor, of by konserte met ‘n verskeidenheid kunstenaars wat ‘n orkes deel, is Evert van Niekerk die violis. Hy is ook baie lief vir Jesus en het…
5 Oct 2022 11PM 14 min

Gateway News for 5 Oct

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
5 Oct 2022 5AM 5 min

Kalaharistories - Ons keusestrepie

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Ons keusestrepie” uit Matt 23:11 en Joh 14:6.
5 Oct 2022 12AM 6 min

Gideon Swart - Die Here is daar

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Die Here is daar.
4 Oct 2022 6AM 4 min

Charles van Onselen - Volheid

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Volheid” uit KOLOSSENSE‬ ‭2:9-10‬ ‭AFR53‬‬ “Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik; en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;”
3 Oct 2022 7AM 4 min

Athi Mayinje - rugby working for Kingdom!

Johann Els is speaking to Athi Mayinje, Eastern Province rugby player and founder of Love Sport Africa (LSA), about how A group of teenage girls who knew nothing about rugby were transformed into sporting warriors and faith champions in just three months.
29 Sep 2022 12AM 13 min

Kalaharistories - Vreemde Waarhede

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Vreemde waarhede” uit Miga 6:8
28 Sep 2022 5AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
28 Sep 2022 5AM 4 min

Gideon Swart - Die Here sien jou raak

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Die Here sien jou raak uit Genesis 16
28 Sep 2022 12AM 3 min

Yolande Steyn se "Speak Jesus" Belewenis

Johann Els gesels met Yolande Steyn. Sy is die dame wat Angus Buchan gekontak het om asb, asb, ASB na Krugersdorp (ook bekend as “Devilsdorp”) te kom om vir hulle te bid. Daaruit het die afgelope naweek se Speak Jesus 2022 gevloei waar oor 100 000 mense in eenheid (in…
28 Sep 2022 12AM 13 min

Dr Gustav Gous: Uitnemendheid maak saak

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor sy nuwe saakmaak reeks: Vandag - Uitnemendheid maak saak (doen dit goed 'excellence')
28 Sep 2022 12AM 9 min

Charles van Onselen - Geen veroordeling

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Geen veroordeling” uit Romeine 8:1 “DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.”
28 Sep 2022 12AM 4 min

Asanda Noruka - Ntinga Nathi

Johann Els is speaking to Asanda Noruka about an article in Gateway News about her ministry to reignite the dreams of children in desperate circumstances in the Eastern Cape called Ntinga Nathi.
22 Sep 2022 12AM 20 min

Kalahariestories - praat jou praat en doen jou ding

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Praat jou praat en doen jou ding” uit Joh…
21 Sep 2022 5AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week.
21 Sep 2022 5AM 4 min
1200 – 1220