Ps Japie Venter: Vergifnis

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vergifnis” uit Lukas 23:34
"En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. En hulle het sy klere verdeel en die lot daaroor gewerp."
26 Sep 2023 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - Vergange se dae

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Vergange se dae” uit Jak 1:4 NLV
22 Jan 10AM 6 min

Wynand du Preez - Geniet wat Hy jou gegee het

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Geniet dit wat die Here jou gee om te geniet” uit Joh 2.
20 Jan 9AM 6 min