Dr Gustav Gous: gee genadig, onderhandel regverdig

--:--
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag. “Gee genadig en onderhandel regverdig.’
26 Sep 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andrew de Vries se plaasaanval getuienis

Johann Els gesels met Andrew de Vries. Hy is die besturende direkteur van Koelenhof-wynkelder buite Stellenbosch en gesinsman. Hy getuig oor 'n dag waarin hy letterlik teen die "bose" moes baklei, maar ook die wonderwerke wat God kom doen het.
6 Dec 9AM 16 min

Kersfees Skjouspel - Arina de Witt

Ons skop die program af met alles wat jy moet weet rondom die Kersfees Skouspel wat die 17de Desember plaasvind en ons het selfs kaartjies om te saai. Arina de Witt is een van die kunstenaars wat deelneem, en sy vertel ons meer.
6 Dec 9AM 12 min

Dr Simone Gauche: die aan wie geraak word

Dr Simone Gauche is ’n mamma met twee seuntjies, sy is ’n huweliksmaat en ’n mediese dokter wat in Mosselbaai-hospitaal werk. Ons gesels vandag met haar oor haar artikel in Lig.co.za – Die aan wie geraak word.
5 Dec 9AM 17 min

Ps Japie Venter: om in God te wandel

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om in God te wandel” uit EFÉSIËRS‬ ‭4:1‬ ‭AFR53‬‬ "EK vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,"
5 Dec 10AM 3 min