Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,826 Episodes
1760 – 1780

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
3 Mar 2021 12AM 4 min

Die Shack Bediening

Johann Els gesels met Anné Blom van Die Shack Bediening oor haar hart vir die Here, mense en skoonheid. Ontvang elke Donderdagoggend 'n opbouende dagstukkie (Koffie met die Koning) van Anné af deur jou nommer te stuur na 083 446 8070, dan sal sy jou op die verspreisingslys byvoeg.
26 Feb 2021 2AM 12 min

The freedom and beauty of forgiveness

Johann is speaking to Olga Macingwane from Zweletemba, who forgave Stefaans Coetzee, the man who permanently harmed her in the Christmas Eve ‘Worcester bombings’ of 1996. Truly a testimony that could change our country.
25 Feb 2021 5AM 21 min

Generasies in die Werkplek

Johann het 'n heerlike gesprek met Adriaan Adams oor die verskillende generasies in die werkplek en die komplikasies en oplossings daar rondom.
24 Feb 2021 2AM 16 min

Gateway News for the Week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on wonderful things is happening in the Kingdom.
24 Feb 2021 1AM 4 min

Help! Ek brand uit!

Johann gesels met lewensafrigter, Wilhelm Lombard, oor Uitbranding. Statistieke bewys, 90% plus van ons Suid-Afrikaners bevind hulle in een of ander fase van uitbranding, so dit is iets wat ons verseker moet aanspreek, of daar lê donker dae vir ons voor.
19 Feb 2021 3AM 15 min

Wesenlike Woordverskille

Johann gesels met Ds. Herman Grobler oor die verskille tussen die verskillende Bybelvertalings waarop ons moet ag slaan.
19 Feb 2021 3AM 16 min

Gateway News 17 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom currently.
17 Feb 2021 5AM 4 min

Mindset Motivation

Johann het 'n heerlike gesprek met Antoinette Steyn oor "Mindset motivation". Sy spesialiseer in "teëspoed intelligensie" en ons gesels ook oor hoe sy haar sosiale media platvorm gebruik om by die mense uit te kom in hierdie geïsoleerde tye.
16 Feb 2021 11PM 14 min

Sendelinge trotseer baie in Mosambiek

André en sy vrou is betrokke by die Makwe Missie in Mosambiek en hulle trotseer baie vir die voorreg om die evangelie aan hierdie kosbare mense te bring.
11 Feb 2021 11PM 15 min

Elza Meyer bring 'n splinternuwe Ester uit die ooste!

Johann Els gesels met Elza Meyer oor die nuwe Ester konferensie wat sy aanbied direk uit die Midde Ooste. Sy sê selfs dames wat geestelik sterk is, raak soms moeg. Daarom fokus sy tydens hierdie Ester op drie aksie woorde: Staan op! Styg uit! Staan vas! Die wonder van die…
11 Feb 2021 5AM 15 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
9 Feb 2021 11PM 4 min

DIE KERKE IN SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS

Johann het n heerlike gesprek met Prof. Hoffie Hofmeyr oor ‘n elektroniese “praktiese werkboek” met die naam DIE KERKE IN SUID-AFRIKA, COVID-19 EN DIE TOEKOMS, waarin gemeentes gehelp word om te besin oor kerkwees en die bediening in die voortgang en nadraai van die ontwrigting wat die pandemie veroorsaak het.
9 Feb 2021 11PM 18 min

Niemand mag uitgesluit wees nie

Johann gesels met Leopold van Velden. Hy is die CEO van Thuma Mina Teaching wat die mandaat het om hoë kwaliteit opvoeding te verskaf in areas wat huidiglik uitgesluit word van hierdie voorreg. Hulle slagspreuk is: "quality, free, accessable education in SA" en hy deel hoe hulle dit vermag.
7 Feb 2021 11PM 22 min

Walk for Hope

Johann is speaking to Edward Henry Pozyn, a listener of ours who has walked thousands of kilometers all over SA for unity, prayer and salvation in SA. He is embarking on a new Walk end of Feb and wants to tell us what his cause is this time around.
4 Feb 2021 7AM 14 min

Gateway News

This week we focus on positive news. Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
3 Feb 2021 2AM 4 min

EMET - voorbereiding van die bruid

Prof. Gerrie Bester se pad na die dekaanskap van EMET, 'n Akademiese Instansie met SAQA akkreditasie, wat die Bruid van God wil toerus met waarheid vir hierdie lewe en die ewige een hierna.
2 Feb 2021 11PM 14 min

Michael Swain from FORSA

Michael Swain from Freedom of Religion South Africa is speaking to Janine about the papers FORSA has issued in the Johannesburg High Court, to ask that Government’s current and indefinite ban on faith-based gatherings be lifted.
28 Jan 2021 5AM 15 min

Marius Uys maak Lam Nek Denningvleis

Lam Nek Denningvleis vir 4 honger gaste saam met Slippery Spoon Kitchen. Bestandele: 1,4 Kg Lam Nek lekker dik gesny 1 Koppie Koekmeelblom 1L Bees Aftreksel 6x Naeltjies 1 Eetleperl Swart Pepper 1 Eetlepel Wonder Pepper 2 teelepels kaneel 2x eetlepel koljander saadtjies 1x eetlepel Komyn saadtjies 5x Loerier blare…
27 Jan 2021 5AM 9 min

Gateway News

Once again we focus on the kind of news that can build us up today. Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening…
26 Jan 2021 11PM 4 min
1760 – 1780