Marius Uys maak Lam Nek Denningvleis

Loading player...
Lam Nek Denningvleis vir 4 honger gaste saam met Slippery Spoon Kitchen.

Bestandele:
1,4 Kg Lam Nek lekker dik gesny
1 Koppie Koekmeelblom
1L Bees Aftreksel
6x Naeltjies
1 Eetleperl Swart Pepper
1 Eetlepel Wonder Pepper
2 teelepels kaneel
2x eetlepel koljander saadtjies
1x eetlepel Komyn saadtjies
5x Loerier blare
1 teelepel jenewerbessies
1 eetlepel sout
2x Uie geskil en opgekap
4x Wortels in ringe gesny
4x Pruie in ringetjies gesny
1x Opgehoopte eetlepel Tamaryn Paste

Metode:
1. Plaas die lam nek in ñ plastiek sakke saam met die meel en sout, seel die sakkie en skud goed sodat al die vleis met meel bedek is.
2. Braai die Lam in ñ saad mengesel olie tot bruin aan beide kante.
3. Plaas die lam in ñ oond pan saam met die res van die bestandele, bedek met foelie en bak in ñ warm oond, 180 Grade Selsius, vir 2 ure waarna jy die foelie verwyder en nog ñ uur bak. Maak seker die vleis is lekker sak ander kan jy nog vir so 30min bak.
4. Verwyder die vleis van die oond bak en plaas die bak vloeistof in ñ potjie en kook dit af tot ñ heerlike sous.
5. Bedien met rys, risotto of sorghum
27 Jan 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min

Kalaharistories - Wanneer honger bid

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34
24 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #3

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #3”
23 Sep 10AM 5 min