Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,826 Episodes
1740 – 1760

Fokus My Kind

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Fokus My Kind" Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
24 Mar 2021 11PM 7 min

Gateway News for the week

Gateway News is an internet-based news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
24 Mar 2021 12AM 4 min

Johandré Potgieter - 'n Ander Reëlboek

Johandré Potgieter is iemand wat daagliks honderde duisende mense inspireer met wat hy deel op sosiale media. Sy tema vir die dag: “n Ander reëlboek”
24 Mar 2021 12AM 5 min

Charles van Onselen - Meer as wat jy kan dink...!

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Meer as wat jy kan dink...! uit Efesiërs 3:20. - Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig MEER TE DOEN as wat ons bid of dink, 21aan Hom…
24 Mar 2021 12AM 5 min

Help Clubs for Moms

Dwain en Liese het 'n heerlike gesprek met Annelize Stoltz en Deidre Sandala oor die "Help Club For Moms". Hulle eie pad met Jesus en waaroor hierdie hele bediening gaan.
24 Mar 2021 12AM 19 min

Wilma Verwey - 'n Vernielde huwelik nuutgemaak

Johann Els gesels met een van ons nuwe luisteraars. Wilma Verwey was in 'n huwelik waar sy fisies aangerand was, met die goedkeuring en selfs aanmoediging van haar skoonouers. Daardie onmoontlike huwelik is totaal en al omgedraai met die hulp van die Here. As dit vergesog klink, luister gerus na…
19 Mar 2021 12AM 13 min

Kalaharistories - Hartsroepe

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Hartsroepe" Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
17 Mar 2021 5AM 3 min

Evangelis Daniël Botha getuienis

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Daniel Botha, hy is 'n evangelis met 'n wonderlike persoonlike getuienis en bediening.
17 Mar 2021 12AM 11 min

Charles van Onselen - Bly Behoue

Charles van Onselen gesels rondom die tema; Bly Behoue uit ‭‭SPREUKE‬ ‭13:6‬ ‭AFR83 - “Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.”
17 Mar 2021 12AM 3 min

Johandré Potgieter - Jy Is die Verandering

Johandrê Potgieter verduidelik hoe die reuse van die vorige generasies aanbly vir die volgende generasies, as hulle nie verslaan word nie. Hy verwys na Rigters 13:5 wat sê dat Simson veronderstel was om Israel te verlos uit die hand van die Filistyne, maar omdat hy nie het nie, moes Dawid…
17 Mar 2021 12AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is an internet-based news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
17 Mar 2021 12AM 4 min

Kolie van Coller - Pylvak

Johann Els gesels met Kollie van Coller, 'n gesoute uitsaaier met 'n loopbaan van 43 jaar in die uitsaaiwese agter die blad, en tans uitsaaier by Kosmos 94.1 in Windhoek. Kollie was medewerker aan 'n boek met die naam "Die Goue Pylvak" oor hoe om saam met Jesus die pylvak…
12 Mar 2021 1AM 18 min

Medical open door to the needy

Johann Els is speaking to Brenda van Straten, National Director of the the Mercy Ships South Africa, about how they offer free medical surgeries on their ships as an open door to proclaim the gospel.
10 Mar 2021 11PM 18 min

Hemelse Etensmaal

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Hemelse Etensmaal" Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
10 Mar 2021 6AM 5 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
10 Mar 2021 5AM 4 min

Dr Wikus Buys, Uitvoerende Direkteur van Begrond

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Dr. Wikus Buys, Uitvoerende Direkteur van Begrond, ʼn Christelike Instituut wat daarop gefokus is om deur die ontginning van Bybelse denkriglyne, die samelewing op ʼn Christelike fondament uit te bou en te versterk.
10 Mar 2021 4AM 20 min

When God changes your direction completely!

Mpho Mokou is chatting to Jaco Kritzinger, who is the centre manager at Lesedi Community Centre, about his personal testimony and his amazing work at Lesedi.
4 Mar 2021 11PM 19 min

Prof. Rikus Fick, Rektor van Aros

Johann het 'n heerlike gesprek met Prof. Rikus Fick, Rektor van Aros (Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies), 'n private Christelike hoëronderwysinstelling met 'n mandaat om onderwysers op te lei met 'n ewigheidsvisie.
3 Mar 2021 3AM 16 min
1740 – 1760