
Charles van Onselen - Bly Behoue
Loading player...
Charles van Onselen gesels rondom die tema; Bly Behoue uit SPREUKE 13:6 AFR83 - “Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan.”





