Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1500 – 1520

Koben Hofmeyr - ten spyte van alles!

Johann Els gesels met Koben Hofmeyr wat sy prestasie as “Triegie van die jaar”, drie jaar na sy verlammende nekbesering, nie net as ‘n eer sien nie, maar as ‘n wonderwerk van die Here.
17 Nov 2021 2AM 25 min

Charles van Onselen - Gestuur

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Gestuur” uit Jesaja 6:8 “Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?”…
17 Nov 2021 2AM 6 min

Kalaharistories: Soos 'n wolk

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Soos ‘n Wolk” uit Ps 139:14,17 NLV
16 Nov 2021 11PM 3 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
16 Nov 2021 11PM 5 min

Gideon Swart - Fokus op nou t.s.v. die einddoel

Gideon Swart kyk na Paulus se skeepsreis na Rome in Handelinge 27:22 as 'n voorbeeld van hoeveel geleenthede mens het tydens jou reis... Alles gaan nie net oor die einddoel nie, daar is nou al werk!
16 Nov 2021 4AM 3 min

Sarie de Jager - Call Her Blessed

Johann Els gesels met Direkteur en stigter van Call Her Bessed, Sarie de Jager van Campus Crusade for Christ. Call Her Bessed is ‘n tydelike veilige hawe vir Ma’s en hulle kinders wat verwaarloos of verweer is, wat dan aan hulle basiese behoeftes voorsien en hulle beraad, en selfs vaardigheidsopleiding…
11 Nov 2021 11PM 15 min

Deirdre Steenekamp - Two Left Feet

Johann Els gesels met Deirdre Steenekamp oor Two-Left-Feet, ‘n nie-winsgewende maatskappy wat ten doel het om fondse in te samel vir leerders met ATS [Aandagtekortsteurnis], ATSH [Aandagtekortsteurnis met hiperaktiwiteit] en OSV [Outisme Spektrum Versteuring].
10 Nov 2021 11PM 15 min

Kalaharistories - sonder sukkel, sonder sweet

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Sonder Sukkel, Sonder Sweet” uit Klaagliedere 3:40 in…
10 Nov 2021 1AM 6 min

Charles van Onselen - ewigdurende Woord

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Ewigdurende Woord uit Jesaja 40:8 “Die gras verdor, die blom verwelk, maar die Woord van onse God hou stand in…
9 Nov 2021 11PM 3 min

Gateway News for the week

At Radio Pulpit we focus on the kind of news that can build us up. Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening…
9 Nov 2021 10PM 5 min

Rolene Strauss - Ontdek jou selfvertroue

Johann Els gesels met voormalige Mej Wêreld, Rolene Strauss oor haar nuwe boek – Herontdek jou selfvertroue, en ons hoor hoekom die nie maar net nog ‘n selfhelpboek is nie.
5 Nov 2021 12AM 17 min

Ps Reuben Africa about the mediation centre

Johann Els is speaking to Ps Reuben Africa about the mediation centre in the Nelson Mandela Bay metro’s northern areas to bring hope and relief to the community.
4 Nov 2021 5AM 18 min

Charles van Onselen - Werk uit

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Werk uit” uit Fillipense 3:12-13
3 Nov 2021 12AM 3 min

Prof Kobus de Smidt

Johann Els gesels met Prof Kobus de Smidt, die hoof van Nuwe Testament by Aucklandpark Teologiese Seminarium, oor sy bloudruk vir die verstaan van die nuwe testament onder andere.
3 Nov 2021 12AM 17 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
3 Nov 2021 12AM 5 min
1500 – 1520