Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1480 – 1500

Charles van Onselen - Niks

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “NIKS” uit FILIPPENSE‬ ‭4:6 “Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.”
5 Jan 2022 12AM 4 min

Gideon Swart - Hou net vas

Gideon verduidelik hoe getrou die Here is, en hoe ons afhanklik van Hom moet bly in ons mees gebroke tye, Hy sal deurkom! (1 Kings 19)
10 Dec 2021 2AM 3 min

Mary Bam gebruik wat sy het

Johann Els gesels met Mary Bam, ‘n Radio Kaapse Kansel luisteraar van ons, wat gebruik wat God in haar hande sit om haar gemeenskap te dien. Sy is ook ‘n skrywer met haar eie getuienis, en haar passie vir God is groot.
10 Dec 2021 2AM 15 min

Mpho Masienyane-Khauoe - SaveOne SA

Johann Els is speaking to Mpho Masienyane-Khauoe from SaveOne SA about her ministry to help men and women recover from the devastating effects of abortion.
9 Dec 2021 4AM 18 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
8 Dec 2021 4AM 5 min

Gideon Swart - Jesus sê Ja

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy lees vanaf Johannes 1:36 aan, oor hoe Jesus Johannes se dissipels hanteer het, want na hom toe gekom het.
8 Dec 2021 4AM 4 min

Kalaharistories - Liefdeslesse

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Liefdeslesse" uit 1 Johannes 4:12B - NLV
7 Dec 2021 11PM 5 min

Kalaharistories: Teetyd met Hom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Teetyd met Hom" uit Genesis 32:10A 83 vertaling.
7 Dec 2021 11PM 4 min

Charles van Onselen: Keer weer terug

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Keer weer terug” uit 2 Kronieke‬ ‭7:14‬ ‭ABA‬‬ “As my volk wat my Naam dra, hulleself verneder en hulle bid…
7 Dec 2021 11PM 9 min

Jakkie van der Colff - Fietsry met betekenis

Johann Els gesels met Jakkie van der Colff oor hoe hy d.m.v. allerhande fietsgedrewe uitdagings, sy depressie oorkom het, en nou weer gaan ry ten bate van bewustheid van ons erfenis.
7 Dec 2021 10PM 20 min

Kalaharistories - Mensegoed soos ek en jy

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Mensegoed soos ek en jy” uit Ps 33:12…
1 Dec 2021 5AM 7 min

Gideon Swart - Kies dankbaarheid

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy kyk na die welbekende Johannes 10:10 om te verduidelik hoe ons moet fokus op dankbaarheid na hierdie rowwe jaar.
30 Nov 2021 11PM 4 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
30 Nov 2021 11PM 5 min

Charles van Onselen

Charles van Onselen verwys na ‭‭PSALMS‬ ‭91:2‬ ‭AFR53‬‬ met sy tema: HARDLOOP NA VADER “Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.”
30 Nov 2021 11PM 4 min

Stass van Onbeskaamd oor "God veg vir my"

Johann Els gesels met Stass van Onbeskaamd oor hulle pad deur die pandemie, ouerskap en ook hulle nuwe CD wat so pas die lig gesien het – God veg vir my.
18 Nov 2021 11PM 14 min

Ps Nathasha van Tonder encourages others to arise

Johann Els is speaking to Ps Nathasha van Tonder. Evangelist, Motivational Speaker, Mother, whose heart is for reaching the lost, empowering woman, equipping church and business leaders.
18 Nov 2021 4AM 15 min
1480 – 1500