Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1460 – 1480

Kalaharistories: Proppie se regte ding doen woorde

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Proppie se Regte ding doen woorde.” uit Lukas…
26 Jan 2022 5AM 6 min

Charles van Onselen: Luister

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Sy tema: “Luister” uit DEUTERONOMIUM‬ ‭6:4-5‬ ‭AFR83‬‬‭‭ “Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag.”
25 Jan 2022 11PM 4 min

Mart-marie Schoeman - Op Reis Met God

Johann Els gesels met Mart-Marie Schoeman oor haar boek: “Op Reis Met God” en haar pad deur die musiekindustrie, die TV en fliek industrie, en haar eie bediening ook.
25 Jan 2022 11PM 14 min

Gideon Swart: Veilig in die Mis

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verwys na Ps 139:5- om ons te bemoedig dat die Here ons soms lei na veilige spasies waar hy ons kan deurdrenk met Sy Gees.
25 Jan 2022 2AM 3 min

Janine Grobbelaar

Johann Els gesels met Janine Grobbelaar, want hulle is alweer op soek na mense met ‘n hart vir Jesus, wat kan en wil sing. Die “Laat Ons Juig” Gospelsangkompetisie word in samewerking met Kruiskyk en Juig aangebied, en jy wil dalk al die reelings hier rondom uitvind.
21 Jan 2022 4AM 12 min

Trevor Malgas - Kom dien die Here

Johann Els gesels met ‘n passievolle aanbiddingsleier en kunstenaar wat nounet terug is van sy minitoer in Desember. Hy het ook ‘n nuwe liedjie wat jou tone gaan laat jeuk. Sy naam is Trevor Malgas en die liedjie se naam: “Kom dien die Here”.
20 Jan 2022 5AM 14 min

Kalaharistories: Storie van my lewe

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Storie van my lewe” uit Gen 26:28 NLV.
19 Jan 2022 5AM 4 min

Gateway News testimony

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he relates one of the testimonies on the site – about Kent van der Jacht who runs a small orphanage in Balito, and how…
19 Jan 2022 5AM 4 min

Gert Jackson

Johann Els gesels met Gert Jackson – Hy is pastoor by die New Anchor Gemeente wat hy in Upington gestig het. Hy is ook die skrywer van twee boeke, so hy het baie op die hart vanmiddag.
19 Jan 2022 3AM 16 min

Dr. Gustav Gous: Die lewe is... 'n 4×400 afloswedloop

Dr. Gustav Gouws verduidelik hoedat die lewe 'n 4×400 afloswedloop is en hoeveel goeie lewenslesse daaruit te leer is. Hy verwys na Rom 12:4-6 en 1 Kor 12:1-11 om ons geestelike interafhanklikheid uit te beeld.
19 Jan 2022 3AM 6 min

Charles van Onselen: Hy breek nie af

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Sy tema: Sy “Hy breek nie af” uit Matt 12:20. “'n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en 'n lamppit wat rook, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring.”
19 Jan 2022 3AM 6 min

Gideon Swart - Wanneer gaan U dan vir my deurkom?

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verwys na Matt 1:23 om die vraag te beantwoord: Wanneer gaan U dan vir my deurkom?
18 Jan 2022 4AM 3 min

Leanda Schelhase getuienis

Johann Els gesels met Leanda Schelhase wat die moeilike manier moes uitvind dat maak nie saak of jy in die bediening staan nie, ons almal gaan deur broekskeur dae waar dit moeilik is om te staan, wat nog te sê glo… maar God is genadig.
16 Jan 2022 11PM 10 min

Simeon Bothma - Missions and Ministry

Johann is speaking to Simeon Bothma from Action International Ministries about his own testimony, and also how he got involved in Missions originally and stayed.
13 Jan 2022 3AM 17 min

Kalaharistories - Babel se Bondel

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Babel se bondel" uit Genesis 11:4. Heerlike luistergenot!
12 Jan 2022 11PM 4 min

Charles van Onselen - Verdra Mekaar

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Sy tema: Verdra… uit ‭‭EFESIËRS‬ ‭4:2‬ ‭AFR83‬‬ “Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.”
11 Jan 2022 11PM 3 min

Burre Burger - Droogtehulp

Johann gesels met Burre Burger van Droogtehulp, oor hoe dit deesdae met die boere gaan. Ons hoor oral van reën en goeie oesverwagtinge vir die landbousektor. Maar hoe gaan dit regtig in daardie geïsolleerde huise agter die draadheinings?
11 Jan 2022 11PM 16 min

Gideon Swart - By His grace, for His glory

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verwys na Heb 12:1 om te verduidelik hoe die Here mens deur die geloof inspireer om groot dinge te doen!
11 Jan 2022 5AM 4 min
1460 – 1480