Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1440 – 1460

Charles van Onselen - Die eintlike geheim

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Die Eintlike Geheim “In alle geval – konsentreer op die nuttigste gawes. Maar laat ek julle nou eers vertel waar die eintlike geheim lê.” ‭‭1 KORINTIËRS‬ ‭12:31‬ ‭NLV‬‬
15 Feb 2022 11PM 4 min

Gideon Swart - Glo jy regtig die Woord?

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy vra ons baie ernstig vandag uit Johannes 6: Glo jy werklik wat daar staan in die Woord?
15 Feb 2022 5AM 4 min

Chrissie Bell - getuienis

Dan gesels Johann Els met ‘n luisteraar van ons, wat elke dag met aandag vanuit Engeland af saamluister en saamgesels. Ons is vandag nuuskierig oor wie Chrissie Bell is en wat haar pad met die Here is.
11 Feb 2022 3AM 15 min

Leopold van Velden - Thuma Mina

Johann Els is speaking to Leopold Van Velden, the Founder and Director of Thuma Mina Teaching, about how they want to give everyone equal access to quality education by converting the SA curriculum into captivating and engaging video lessons that are available to teachers, learners, schools and parents – all…
10 Feb 2022 4AM 17 min

Kalaharistories - Omdat Hy leef

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Omdat Hy leef” uit Hebr 7:25 NLV
9 Feb 2022 4AM 7 min

Gateway News 2 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
9 Feb 2022 4AM 5 min

Gateway News 9 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
9 Feb 2022 4AM 5 min

Dr Fay Nqoloba faces her own giants

Johann Els is speaking to a precious lady and prayer warrior in the Kingdom, Dr Fay Nqoloba, who has her own testimony of fighting cancer in the presence of the Lord.
8 Feb 2022 11PM 17 min

Charles van Onselen - Stil tevrede

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Stil tevrede uit Sefanja 3:17 Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel…
8 Feb 2022 11PM 3 min

Gideon Swart - Vertel jou storie

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy motiveer on suit Johannes 4 uit om ons stories te vertel tot Sy eer.
8 Feb 2022 10PM 4 min

Theuns Schwemmer het 'n hart vir baie

Johann Els gesels met ‘n luisteraar van ons, Theuns Schwemmer, oor sy berge-en-dale-lewenspad, die Here se hand daarin en sy hart vir baie.
4 Feb 2022 10AM 15 min

Kalaristories - Onuitwisbare Oomblikke

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Onuitwisbare Oomblikke” uit Eks 16:10 NLV
4 Feb 2022 12AM 6 min

Giovanni Africa van Pneumatix

Johann Els gesels met die Hoof Uitvoerende Direkteur van Pneumatix, Giovanni Africa, wat by Cois de Kock oorgeneem het wat ons al die jare geken het. Hulle is die jaar 23 jaar aan die gang en ons wil opvang met hom as mens en met die bediening.
3 Feb 2022 4AM 19 min

Christo Spies

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van lewensafrigter en spreker, Christo Spies.
2 Feb 2022 5AM 5 min

Gideon Swart - Gooi weg wat jou pla

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verwys na die wapenrusting in Ef 6 om te verduidelik wat jy moet hou, wat jy moet weggooi en hoekom.
1 Feb 2022 3AM 3 min

Ps Divan Louw: God eerste

Johann Els gesels met Ps Divan Louw oor sy getuienis, sy bediening en sy boodskap dat God eerste is.
27 Jan 2022 11PM 14 min
1440 – 1460