Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1420 – 1440

Kalaharistories - By die split

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "By die Split" uit Jakobus 4:8
2 Mar 2022 3AM 4 min

Mathys van der Vyver - Acts 29

Johann Els gesels met Mathys van der Vyver van Acts 29 (Lewende Woord Bronkhorstspruit) oor sy bediening en ook sy eie pad met die Here
1 Mar 2022 11PM 17 min

Dr Gustav Gous - Die lewe is 'n lied

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Die lewe is … ‘n lied! uit Ps 137
1 Mar 2022 11PM 5 min

Dwain van Rensburg - Radiokansel Golfdag

Radiokansel bied op 8 April ‘n Gholfdag by Wingate Park Country Club aan. Ons het vir Dwain van Rensburg van Pulpit Sport om ons meer daaroor te vertel.
1 Mar 2022 11PM 9 min

Charles van Onselen - Perspektief

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Perspektief uit KOLOSSENSE‬ ‭3:2‬ ‭NLV‬‬ “Laat julle gedagtes beheer word deur die hemelse dinge, nie deur dinge op die aarde nie.”
1 Mar 2022 11PM 4 min

Gideon Swart - Onregverdig behandel?

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verwys na hoe Jesus onregverdig aangekla is in Johannes 14 as hy verduidelik hoe om sulke omstandighede te hanteer.
1 Mar 2022 3AM 3 min

Gustav Krös: Christelike perspektief op wêreld nuus

Johann Els gesels met Gustav Krös, ankerspreker vir díe ronde van Christelik Aktueel,‘n webgebaseerde gespreksforum wat aangebied word deur die Begrond Instituut en INcontext International. Dit bied ‘n Christelike perspektief op huidige besprekingspunte gefokus op die media- en nuuswêreld.
25 Feb 2022 4AM 19 min

Martin Bisset se borde en klok vir siele

Johann Els gesels met Martin Bisset. Hy staan elke dag, sonskyn of reënweer in die strate van Hartbeespoort met ‘n bord om sy nek, nog borde langs die pad, en ‘n klok wat hy lui… alles om mense terug te roep na God toe.
24 Feb 2022 6AM 14 min

Kalaharistories: Sonskynwoorde

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Sonskynwoorde" uit Ps 116:1-2, 16B
23 Feb 2022 5AM 6 min

Riana Vermeulen - Strikke van Dankbaarheid

Johann Els gesels met Riana Vermeulen. Sy is ‘n boervrou uit die Noord Kaap wat al die vroue in die omgewing gemobiliseer het om groot strikke op elke plaas iewers sigbaar te monteer, as ‘n teken van hulle dankbaarheid teenoor die Here vir die reën.
23 Feb 2022 3AM 12 min

Gideon Swart - Die Heilige Gees Help

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy verduidelik dat die Heilige Gees die een is wat jou help – uit Romeine 8:26.
23 Feb 2022 3AM 5 min

Gateway News 23 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
23 Feb 2022 3AM 5 min

Charles van Onselen - Bedaar

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; sy tema vir die middag: Bedaar… uit Psalm 46:11-12 (1953) LAAT STAAN en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde. Die Here van die leërskare IS met…
23 Feb 2022 3AM 5 min

Erik Kruger - The art of recalibration

Johann Els is speaking to thought leader, Erik Kruger, about his free leadership manual, THE ART OF RECALIBRATION, which focusses on the five calibrations (tensions) that individuals and teams must navigate in order to be successful.
21 Feb 2022 4AM 13 min

Marcus Norden on the floods in Mamelodi

Johann Els is speaking to Marcus Norden: Executive Pastor at the Living Word Ministry Trust about the important work they have been doing in Mamelodi since the floods, and how we can get involved.
17 Feb 2022 5AM 13 min

Kalaharistories - Twyfelstryd

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Twyfelstryd” uit Jakobus 1:6
17 Feb 2022 5AM 6 min

Gateway News 16 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
16 Feb 2022 2AM 4 min

Suzette Ellis deel antwoorde

Johann Els gesels met Suzette Ellis oor haar liefde vir Apologetiek, hoe sy betrokke geraak het, en hoe vrouens se persepsie van waarheid geraak word deur wat om ons aangaan.
15 Feb 2022 11PM 18 min

Dr Gustav Gous: die lewe is... kort

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Die lewe is … kort
15 Feb 2022 11PM 6 min
1420 – 1440