Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,824 Episodes
1520 – 1540

Gideon Swart - Die Heilige Gees in jou lewe

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy boodskap vir vandag gaan oor hoe betrokke die Heilige Gees in jou lewe kan wees.
2 Nov 2021 10AM 4 min

Pastors Building Bridges - Reconciliation Workshop

Why is genuine TRUST such an elusive commodity among different groupings in Tshwane, how does RESOURCES affect TRUST Relationships and what do we need to PRIORITIZE to BUILD A BRIDGE towards achieving TRUST? Johann Els is speaking to Gerhard de Koker from Heartlines about this.
28 Oct 2021 12AM 11 min

Kalaharistories - As bid 'n sukkelsaak is

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "As bid ‘n sukkelsaak is.” Vanuit Romeine 8:26.
27 Oct 2021 6AM 6 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
27 Oct 2021 6AM 4 min

Anton Stoltz - Mighty Men Lowveld

Noudat ons president duisende mense in ‘n bondel buite toelaat, kan die manne weer vir Mighty Men konferensies bymekaarkom, so Johann Els gesels met Anton Stoltz oor Mighty Men Lowveld wat eersdaags net buite Nelspruit plaasvind.
27 Oct 2021 12AM 19 min

Charles van Onselen - soek soek

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: “Soek, soek” uit Mattheus ‭6:32-33‬ ‭AFR53 “Want na al hierdie dinge SOEK die heidene; want julle hemelse Vader weet dat…
27 Oct 2021 12AM 4 min

Gideon Swart - God se genade in jou moedeloosheid

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy boodskap vir vandag kom uit 1 Konings 19 waar Elisa na sy oorwinning oor die Baal profete baie moedeloos geraak het.
25 Oct 2021 6AM 3 min

Radio Pulpit online business directory: What you need to know

Radio Pulpit has a brand new online Business Directory. You can now register to list your business on the Radio Pulpit and Radiokansel websites. Jean Lung, Group Communications Manager at the Pulpit Media Group is in studio to tell us more about this new development.
22 Oct 2021 3AM 7 min

Prof Daniel Mashao - 4th Industrial Revolution

Johann Els is speaking to Prof Daniel Mashao from the University of Johannesburg about how the 4th industrial revolution is affecting our lives today and what we can do about being relevant at this time.
21 Oct 2021 5AM 14 min

Kalaharistories - 'n Geeswind gesing

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "’n Geeswind gesing.” Uit Ps 104:3B
20 Oct 2021 5AM 6 min

Chris Burgess - Landbouweekblad

Johann Els gesels met Chris Burgess, die redakteur van Landbouweekblad oor sy jare in kommunikasiewese, en oor wat voorlê vir die Landbouweekblad in vandag se interessante tye.
20 Oct 2021 12AM 19 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
20 Oct 2021 12AM 5 min

HJ Cronje trap genadespore

Stories is die taal van die Kalahari. Stories (en veral stories waar die skietlig van die lewe op Hom skyn) maak dat Hy sonder sukkel of sweet die luisteraar iewers ontmoet. HJ Cronje vertel sulke Kalaharistories en nou is van hulle uiteindelik in sy nuwe boek, Genadespoor, te lese.
15 Oct 2021 3AM 13 min

Maricke Botha - Jona die musiekblyspel

Johann Els gesels met Maricke Botha, mede-skrywer en regisseur van Jona die Musiekblyspel wat 19 – 22 Okt in Doxa Deo Brooklyn vertoon word. Dis nou Jona met ‘n kinkel natuurlik!
14 Oct 2021 3AM 14 min

Kalaharistories - Die regte ding

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Die regte ding." uit Jakobus 4:8 NLV
13 Oct 2021 5AM 6 min

Johan van Zyl fase 4 Kanker getuienis

Johann Els gesels met Johan van Zyl. Hy het as gevolg van sy genesing van Fase 4 kanker tot bekering gekom, en deel graag sy getuienis.
13 Oct 2021 12AM 10 min
1520 – 1540