OFM OFM Artbeat (Kunsteklop)

OFM Artbeat (Kunsteklop)

Stay up to date with the latest developments in the creative industries, as featured on Mid-Morning Magic.
Weekly English South Africa Performing Arts · Visual Arts
467 Episodes
1 – 20

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min

Share in the evolution of African music at the Odeion in Bloemfontein

The Odeion in Bloemfontein invites music lovers to join them on the 27th of August for Sankofa – An Experience of African Musical Entanglements, which promises to be a vibrant evening celebrating the richness and evolution of African music. Acclaimed trumpeter, composer, and ethnomusicologist Joseph Kunnuji, Senior Lecturer in Ethnomusicology…
6 Aug 4 min

NWU Gallery collaborates with Honours students in latest exhibition: ‘Metanoia’

The NWU Gallery is proud to present Metanoia a curatorial project organized by the students of the North-West University, History of Arts Honors Degree from 12 August to 11 September 2026. Drawing from the North-West University’s Permanent Art Collection, the Metanoia exhibition boasts an immersive curation of the human experience,…
6 Aug 3 min

Step out into the countryside with the Secret Artist’s Club in Bloemfontein

The Secret Artist’s Club, in collaboration with the Free State Weapons and Ammunition Collectors Association, is hosting their annual Gentlemen’s Tea on Saturday, 29 August at Onze Rust Estate, Bloemfontein. Diandra Steenekamp joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat with all the details. You can make booking enquires with…
24 Jul 5 min

Umzila: Keeping heritage alive through art and music

Umzila (The Legacy) is an exhibition that explores instrument-making as an artistic and archival practice through the Xhosa musical bow, uhadi. Born in Nyanga, Cape Town, Thandeka Mfinyongo is an African musician, scholar, and lecturer in African Music and Ethnomusicology at North-West University. Thandeka joins Yolanda Maartens in the OFM…
15 Jul 4 min

The Choral Celebration Network Foundation strives to keep choral music alive

The Choral Celebration Network Foundation (CCNF) aims to elevate harmony within the South African choral and orchestral industry through non-competitive and neutral performance opportunities. This is achieved through inclusive growth events that foster collaboration and celebrate the diversity of our nation, along with others, through the tools of choral and…
15 Jul 6 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Die Klein Prinsie

Yolanda Maartens gesels met Chris van Niekerk oor Die Klein Prinsie Die Klein Prinsie vertel die verhaal van die vriendskap tussen ’n loods en ’n blonde seuntjie wat begin met die vraag: “Teken vir my ’n skaap?” Die Prinsie het waarskynlik van Asteroïede B612 af na die aarde gekom. Sy…
22 Jun 6 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Navi Redd

Yolanda Maartens gesels met Hanno Zeeman Moenie hierdie energieke optrede misloop nie. Navi Redd is weer in Bloemfontein en bring vars klanke, bekende lirieke en ’n verhoogteenwoordigheid wat jou van begin tot einde vasgenael hou. Sluit by ons aan vir ’n onvergeetlike musiekervaring. Ouer, wyser en gryser, dis iets vir…
11 Jun 4 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Feed/Flesh/Buffering

Yolanda Maartens gesels met Sibahle Mabaso oor hierdie eksperimentele stuk. FEED/FLESH/BUFFERING is ’n eksperimentele, interdissiplinêre uitvoeringsinstallasie wat die emosionele, sielkundige en ekologiese gevolge ondersoek van die lewe binne ’n digitaal-verweefde wêreld. Die werk is gestruktureer rondom drie kernkonseptuele pilare: FEED verteenwoordig die algoritmiese stroom van inhoud en inligting; FLESH verken…
11 Jun 6 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Bahumi and His Magical Voice

Yolanda Maartens gesels met regisseur Jane Mpholo. Bahumi and His Magical Voice is ’n hartroerende teaterproduksie vir jong gehore wat die seunkind en die krag van emosionele uitdrukking vier. Wanneer Bahumi ontdek dat sy stem die wêreld om hom kan verander, help hy sy vriende om te sien dat ware…
11 Jun 6 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Die Doolhof

Yolande Maartens gesels in die KunsteKlop met Nic Beukes, Lorenzo Dampies & Anke Malan. Ná ’n kort draai by ’n verlate gebou bevind ’n familie hulself vasgevang in ’n onontkombare nagmerrie. Hulle word dieper in ’n doolhof van geheime en skaduwees getrek en moet veg om te oorleef tydens ’n…
11 Jun 6 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Private Presley Ballet

Yolanda Maartins gesels met Dirk Badenhorst van die Mzansi Ballet. ’n Vertelling van Elvis Presley se lewe waarin sy mees bekende treffers gevier word, met dansers van Mzansi Ballet en sangers Frederick Fourie en Patience Mahema. Ballet en rock-’n-roll word gemeng in hierdie ballet wat die kompleksiteite van Presley se…
11 Jun 4 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Huis van Sand & Leefbaar

Yolanda Maartens gesels met Jefferson J. Dirks-Korkee oor sy 2 vertonings by die Vrystaat Kunstefees die jaar. Huis van Sand vertel van Babs en Sandy wat leef op die leftovers van hul verlede. Hul klein karavaan is ’n pondokpaleis vol geheime – hul eie sandkasteel. Sandy het haar swerwersbestaan langs…
11 Jun 5 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Jou Ma Se Platespeler

Yolanda Maartens gesels met Kristo Zondagh oor 'Jou Ma se Platespeler' wat die jaar by die Vrystaat Kunstefees te sien gaan wees. In Jou Ma Se Platespeler kyk ons na Afrikaanse musiek deur die oë van die nederige platespeler, teen die agtergrond van veranderende musiektegnologie en die veranderinge in ons…
11 Jun 4 min

Vrystaat Kunstefees 2026: Brakanjan

Yolanda Maartens gesels met Danielle Retief en Rowlen von Gericke oor die Vrystaat Kunstefees se Brakanjan. Brakanjan is terug! Die verhaal van die dapper hond wat ‘n musketier wil word, is ‘n klassieke storie van avontuur, swaardgevegte en vriendskap. Kom volg Brakanjan se reis na Parys waar hy die koningin…
11 Jun 4 min
1 – 20