
"Ballads of the British Isles" ter fondsinsameling van die Anglikaanse katedraal orrel in Bloemfontein.
Loading player...
Stigter van die Secret Artists’ Club, Diandra Steenekamp en orrelis Maretha Krige sluit by Yolanda Maartens aan om oor die program te gesels en hoe jou kaartjie help om die Anglikaanse katedraal orrel se intallasie kostes te help dek. Die aand beloof musiek van Skotse, Ierse, Walliese en Engelse herkoms so wel as ‘n paar bekende films se musiek. Ondersteun die kunste vir ‘n goeie doel! Kaartjies is beskikbaar by Quicket.



