Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
335 Episodes
220 – 240

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se Menoforce

Anette Rheeder gesels met ons oor A.Vogel se produk Menoforce, die produk vir warmgloede en nagsweet. Indien jy dink hierdie produk is net vir “ou tannies” dan gaan jy nou jou ore moet spits of die radio dalk harder moet draai. A.Vogel se Menoforce is beskikbaar in Namibia by apteke,…
21 Sep 2022 3AM 9 min

Estie Schreiber praat steeds die week oor Bio-Strath

Estie Schreiber praat steeds die week oor Bio-Strath. Wat is hierdie prag produk? Waar kom dit vandaan, en hoe weet ons hoe Bio-Strath werk? Bio-Strath is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za, off stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za
14 Sep 2022 3AM 11 min

Hoe beskerm ek my kind op sosiale-media

Hoeveel beheer pas jy toe as dit kom by jou kind se selfoon? Nantie van Aswegen, oud-onderwyser en geakkrediteerde 'life coach', het vanoggend gesels oor die gevare van slimfone, sosiale-media, uitbuiting en toksisiteit waaraan ons kinders blootgestel word.
14 Sep 2022 1AM 14 min

Estie Schreiber gesels oor die Brein en Bio-Strath

Net ‘n paar weke en dan begin die jaareind eksamens. Estie Schreiber vertel hoe jy jou brein kan help deur Bio-Strath te gebruik. Nou beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting kontak ons gerus by info@sanatural.co.za, of besoek ons webtuiste by www.bio-strath.co.za
7 Sep 2022 3AM 10 min

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se Multiforce Alkaliese poeier

Anette Rheeder gesels vandag oor A.Vogel se Multiforce Alkaliese poeier. Hierdie is 'n produk wat elkeen van ons nodig het. A.Vogel se Multiforce Alkaliese poeier kan gerkry word in "Oorspronklike", "Suurlemoen" of "Mango" geure, verkrygbaar ook in gerieflike sakkies by jou naaste apteek, Clicks en ook by Dis-Chem. Vir meer…
31 Aug 2022 3AM 10 min

Estie Schreiber gesels NIERE en A.Vogel se Nephrosolid kan help

Estie Schreiber gesels NIERE die week. So belangrik om te verstaan wat hierdie organe doen en beteken vir mens se gesondheid. Die produk wat help is A.Vogel se Nephrosolid. Beskikbaar by apteke, Dis-Chem en Clicks. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
24 Aug 2022 3AM 12 min

Estie Schreiber gesels die week NIERE!

Estie Schreiber gesels die week NIERE! Die produk wat help is A.Vogel se Nephrosolid. Beskikbaar by apteke, Dischem en Clicks. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur 'n epos na info@sanatural.co.za
10 Aug 2022 3AM 12 min

Estie Schreiber gesels oor die lewer & A.Vogel se Boldocynara

Estie Schreiber gesels oor die lewer. Die orgaan wat jou vergewe en wat meer as 500 verskillende funksies het. Sukkel jy met slaaploosheid tussen 2-3 vm? En sukkel om dan weer aan die slaap te raak? Kom luister, dalk is dit jou lewer wat met jou praat. Die produk wat…
3 Aug 2022 3AM 12 min

Estie Schreiber gesels oor die spysverteringsstelsel en A.Vogel se Molkosan

Hierdie week gesels ons oor die 9 meter lange orgaan wat seker maak dat jy al jou voedingstowwe kan inneem om gesonde selle te maak in jou ligaam, die spysverteringsstelsel. Die Produk wat kan help se naam is A.Vogel se Molkosan. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of vir meer…
27 Jul 2022 3AM 9 min

Estie Schreiber gesels oor swaminfeksies onder naels

Estie Schreiber gesels oor swaminfeksies onder naels. Iets waaraan ‘n hele paar mense lei en nie weet hoe om op te klaar nie. Dit gaan oor die storie van "Thursday Plantation" se "Tea Tree Olie". Vir meer inligting besoek gerus www.thursdayplantation.co.za, of stuur vir ons 'n epos na info@sanatural.co.za. Die…
6 Jul 2022 3AM 14 min

Estie Schreiber gesels die week oor "ThreshHold" en kroniese pyn

Estie Schreiber gesels die week met ons oor kroniese pyn en atlete wat sukkel met seer gewrigte. "ThreshHold" tablette en jel is nou beskikbaar by apteke, Clicks en Dis-Chem. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of epos ons gerus by info@sanatural.co.za
29 Jun 2022 3AM 12 min

Anette Rheeder gesels oor "Threshhold Real MSM"

Anette Rheeder gesels met ons oor "Threshhold Real MSM", die natuur se hulp vir pyn en inflammasie. "Threshhold Real MSM" is beskikbaar in tablet vorm van 60’s en 120’s, sowel as in gelvorm vir uitwendige gebruik. Beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Clicks en by DisChem.
22 Jun 2022 3AM 10 min

Anette Rheeder gesels oor die prostaat ondersoek

Anette Rheeder gesels oor die prostaat ondersoek. Luisteraars kan aanlyn gaan om die stand van hulle prostaat gesondheid te monitor en te weet watter vrae 'n dokter hul gaan vra voor hulle besoek. Kry dit nou by https://sanatural.co.za/bph-screening-tool/ Luisteraars kan ook aanlyn registreer en meer inligting kry by https://livingnaturallyacademy.co.za/
8 Jun 2022 3AM 9 min

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se "Multiforce"

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se "Multiforce" vir ‘n gesonde pH van die liggaam. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of stuur ‘n epos na info@sanatural.co.za. Multiforce is beskikbaar by apteke, gesondheidswinkels, Dis-Chem en ook by Clicks.
18 May 2022 3AM 14 min

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se Echinaforce Junior

Anette Rheeder gesels met ons oor A.Vogel se Echinaforce Junior. Hoekom moet jy hierdie A.Vogel produk vir jou kind gebruik om lugweg infeksies te voorkom en te behandel? Echinaforce Junior is beskikbaar by apteke, Clicks en Dis-Chem. Vir navrae stuur gerus 'n epos na info@sanatural.co.za
11 May 2022 3AM 9 min
220 – 240