Wat jy moet weet van die afgelope begrotingsrede - Anneri Luck

Loading player...
Anneri Luck, belasting mededirekteur by PWC, het vanoggend op Kosmos 94.1 gesels oor die begroting wat gistermiddag deur die Finansminister ter tafel gelê is. Vir ‘n kundige mening oor die 2025/2026 begroting luister gerus na die podsending.
28 Mar 2025 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Van Idees tot Innovasie: ’n Gesprek met Rayno Burger

Vandag in Maak Spore gesels Elmero met Rayno Burger, CEO by BinaryCity, tussen 12:00 en 13:00. Hulle verken die wêreld van tegnologie en digitale oplossings, en kyk na hoe ’n mens ’n suksesvolle tegnologie-besigheid bou. Van die eerste idees tot werklike innovasie – watter spore laat dit in die moderne…
17 Mar 7AM 6 min

Elmero Strauss gesels met Elandré oor “Somersoet”

Elmero gesles met Elandré oor sy splinternuwe enkelsnit, “Somersoet”, wat vandag vrygestel word. Hulle deel meer oor die inspirasie agter die liedjie, die kreatiewe proses en wat aanhangers kan verwag. Moenie hierdie interessante gesprek en eksklusiewe agter-die-skerms stories misloop nie. Skakel in en ervaar die wêreld van Afrikaanse musiek van…
17 Mar 6AM 6 min

Anton Goosen oor pa-word op 80

Jean-Louis gesels met die legende van Afrikaanse rock, Anton Goosen. Op 80 begin hy ’n nuwe hoofstuk in sy lewe, want hy en Estie verwag hul eerste kind saam. Anton beskryf die nuus self as: “Dis soos om tjoklitkoek te kry, maar jy het beskuit verwag.” In hierdie spesiale gesprek…
16 Mar 4AM 7 min

Elmero Strauss gesels oor die Meraki Wellness Empowerment Foundation

Elmero Strauss gesels oor die Meraki Wellness Empowerment Foundation en die belangrike rol wat die organisasie speel om vroue te ondersteun en te bemagtig. Die inisiatief fokus op die bou van selfvertroue, welstand-opleiding en professionele ontwikkeling binne die skoonheids- en welstandbedryf. Deur praktiese geleenthede en ondersteuning help hulle vroue om…
13 Mar 6AM 4 min