Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Apple Podcasts

This channel is available on iTunes. Follow the above link to subscribe to it in your iTunes application or the Apple Podcast application.

Spotify

This channel is available on Spotify. Follow the link above to view episodes on Spotify.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
15
MAY
2020

Wintermodes: Dit gaan alles oor bybehore....

In hierdie tyd van inperkings, ekonomiese uitdagings, kommer oor ons kinders en wat nog alles, kan ons almal doen met ‘n bietjie verligting... Dames? Kom aan... dis winter en dit beteken ons kan ons klerekaste aanpas en ‘n bietjie sprankel in ons dae sit... hetsy dit ‘n mooi hoed, serp of stewels is... Nikola Conradie, een van Namibië se vooraanstaande mode ontwerpers het saam gekuier in die uitsaai boetiek om te gesels oor wat warm is die winter... ons lyk mooi en ... ons spaar!
08
MAY
2020

Kook vir 'n week saam met Sanet!

Sanet Prinsloo gesels kos vir kinders met tuisonderrig en mammas wie besig is en werk tot 5 uur. Lekker kos vir 7 dae! Vinnig en maklik, gesond, goedkoop en voedsaam. Gooi alles bymekaar oor die naweek en help vir boeta en sussie na 5, terwyl jou aandete verhit...
20
APR
2020

Wenke vir tuisskoling

Wenke vir tuisskoling in die staat van inperking van die hoof van die Axis Christelike skool, Elrika de Klerk.
20
MAR
2020

20 Maart Wêreld Down Sindroom Dag

Dit is 20 Maart Wêreld Down Sindroom Dag en Huipie van Side by Side- Early Intervention Centre het 'n bietjie kom vertel hoe jy ook kan deel word van die dag met jou Crazy Socks.
20
MAR
2020

Korona en jou besigheid

Jean Louis en Yanna het vanoggend gesels met Bruce Hansen, die Besturende Direkteur van Simonis en Storm, oor die ekonomie, jou besigheid en die korona-virus.
20
NOV
2019

Omeya Gee Om Met The Greens Care Centre

Max Meyer die Projek bestuurder by Omeya en Sister Marti van Omeya se The Greens Care Centre het by Marcel Theron in die Kosmos 94.1 Uitsaai Boetiek kom kuier om te gesels oor The Greens Care Centre.

43 episodes

« Back 13—24 More »