Wil jy 'n naweek weg wen na Kifaru Luxury Lodge?

Jean-Louis Knouwds gesels met Jaco Muller van Kifaru Luxury Lodge en die Rhino Momma Project oor wat die projek behels asook die finominale pryse wat weg gegee word met die Rhino Momma Project kompetisie. Dit word moontlik gemaak deur Hyundai, Doll's Paradise en Cntrl-P Graphics. Besoek ons Facebook blad om uit te vind hoe om deel te neem.