Ons gesels LGBT-regte met Linda Baumann
--:--
Linda Baumann van die Namibian Diverse Women's Association het met die oggendspan gesels oor LGBT-regte in aanloop tot die verkiesing.